- This event has passed.
NG Kerk Du Toitspan – Kimberley
January 18, 2024 @ 10:00 am

Kom sluit aan by die Veterane Bystandfonds vir ‘n prettige oggend. Geniet ‘n ete, pryse, ‘goodie bags’ en musiek.
Eksklusief vir Oud-Nasionale Dienslpig Veterane
RSVP: WhatsApp jou naam en ‘Kimberley’ na 073 868 0781 om jou plek te bespreek. Of klik hier.
Om te kwalifiseer vir ‘n R500 Checkergeskenkbewys bring asseblief jou ID en SASSA kaart saam.

