- This event has passed.
NG Kerk – Waverley
August 6, 2024 @ 11:00 am

Kom sluit aan by die Veterane Bystandfonds vir ‘n prettige oggend. Geniet ‘n ete, pryse, ‘goodie bags’ en musiek.
Eksklusief vir Oud-Nasionale Dienslpig Veterane
RSVP: WhatsApp jou naam en ‘Waverley’ na 073 868 0781 om jou plek te bespreek. Of klik KLIK-HIER.
Om te kwalifiseer vir ‘n R500 Checkergeskenkbewys bring asseblief jou ID en SASSA kaart saam.
