- This event has passed.
NG Warmbad-Wes Familiekerk – Warmbad
January 22, 2025 @ 10:00 am

Kom sluit aan by VAF SA vir ‘n prettige oggend. Geniet ‘n ete, pryse, ‘goodie bags’ en musiek.
Eksklusief vir Oud-Nasionale Diensplig Veterane
RSVP: WhatsApp jou naam, ID nommer en ‘Warmbad’ na 066 518 0402 om jou plek te bespreek. Of KLIK-HIER.
Om te kwalifiseer vir ‘n R500 Checkersgeskenkbewys bring asseblief jou ID en SASSA kaart saam.

