- This event has passed.
Nederduits Hervormde Kerk – Nelspruit
October 8, 2024 @ 11:00 am

Kom sluit aan by VAF SA vir ‘n prettige oggend. Geniet ‘n ete, pryse, ‘goodie bags’ en musiek.
Eksklusief vir Oud-Nasionale Diensplig Veterane
RSVP: WhatsApp jou naam en ‘Nelspruit’ na 073 868 0781 om jou plek te bespreek. Of KLIK-HIER.
Om te kwalifiseer vir ‘n R500 Checkersgeskenkbewys bring asseblief jou ID en SASSA kaart saam.
Sponsors:








