- This event has passed.
Geloofsentrum Universitas – Bloemfontein
September 18, 2024 @ 11:00 am

Kom sluit aan by VAF SA vir ‘n prettige oggend. Geniet ‘n ete, pryse, ‘goodie bags’ en musiek.
Eksklusief vir Oud-Nasionale Diensplig Veterane
RSVP: WhatsApp jou naam en ‘Bloemfontein’ na 073 868 0781 om jou plek te bespreek. Of KLIK-HIER.
Om te kwalifiseer vir ‘n R500 Checkersgeskenkbewys bring asseblief jou ID en SASSA kaart saam.
Sponsors:



    




