Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Volle Evangelie Kerk – Northmead

August 8, 2024 @ 11:00 am
Northmead Invite

Kom sluit aan by die Veterane Bystandfonds vir ‘n prettige oggend. Geniet ‘n ete, pryse, ‘goodie bags’ en musiek.

Eksklusief vir Oud-Nasionale Dienslpig Veterane

RSVP: WhatsApp jou naam en ‘Northmead’ na 073 868 0781 om jou plek te bespreek. Of klik hier.

Om te kwalifiseer vir ‘n R500 Checkergeskenkbewys bring asseblief jou ID en SASSA kaart saam.

Details

  • Date: August 8, 2024
  • Time:
    11:00 am
  • Event Category:

Organizer

  • VAFSA

Venue

  • Volle Evangelie Kerk
  • 14 Gesiggie St, Northmead
    Benoni, Gauteng 1501
    + Google Map