- This event has passed.
NG Kerk – Port Elizabeth
September 4, 2024 @ 10:00 am

Kom sluit aan by VAF SA vir ‘n prettige oggend. Geniet ‘n ete, pryse, ‘goodie bags’ en musiek.
Eksklusief vir Oud-Nasionale Dienslpig Veterane
RSVP: WhatsApp jou naam en ‘Port Elizabeth’ na 073 868 0781 om jou plek te bespreek. Of KLIK-HIER.
Om te kwalifiseer vir ‘n R500 Checkergeskenkbewys bring asseblief jou ID en SASSA kaart saam.

